SOET SONDIGE POTBROOD

HEERLIK!! Hierdie broodbolletjies kry ‘n soetkorsie en dit maak selfs ‘n karamel-stropie daaroor. Amper so lekker soos poeding, maar dit kan saam met ‘n braaivleisie geëet word: 1 kg brooddeeg 1 k room 1 k bruinsuiker • Rol brooddeeg in balletjies en pak in gesmeerde platboompot. • Meng room en bruinsuiker en gooi oor. • […]

KAAS EN BIER POTBROOD

Meng sommer in 3 poot potjie die volgende: 1 x 1kg pak broodmeelblom, 2 x sakkies kits suurdeeg, sout, 1 groot eier, 1 eetlepel olyfolie bietjie knoffel, halwe koppie louwarm water 1 botteltjie bier. • Meng alles goed en deeglik saam. Roer dan gerasperde kaas in hierdie mengsel. • Laat die potjie op ‘n warm […]

SAKKIE BROOD

(Bak sonder Brou met Menanteau). Sakkie winkel deeg Spar / Pick & Pay / Woolies sak – maak nie saak watter winkel se sak. Pot kookwater Haal die deeg uit die dun sakkie Spuit jou Spar sak Met cook and spray Sit die deeg in sak, knoop die sak toe Daar moet spasie wees vir […]

STOKBROOD

1. Sif saam: 2 kop. koekmeelblom 2 teel. bakpoeier 2 teel. suiker 2 ml sout 2. Vryf 2 eetl. margarien in bg. mengsel. 3. Voeg: 1 geklitste eier 75 ml melk 5 eetl. water by bg. en meng tot ‘n stywe deeg. 4. Rol deeg uit: 20 mm x 350 mm 5. Rol om stok […]

POTBROOD MET SOUTVULSEL

1 kg brooddeeg Kies uit die volgende vulsels: Gebraaide ui (skyfies), gebraaide spekvleis (250g) 1 kg gerasperde cheddarkaas 1 kg gaar (bevrore) spinasie 1 kg fetakaas blokkies Gebraaide ui (skyfies) Gebraaide sampioene (250g) 1 kg gerasperde kaas • Sit helfte van brooddeeg (klaar gerys) in gesmeerde platboompot. • Sit vulsel in en bedek met orige […]

BROOD RESEP

1pak Brooddeeg (die wat jy in die winkels koop)250ml Bruinsuiker250ml Room • Vorm groterige balletjies met die brooddeeg• Pak in swartpot• Strooi suiker oor• Gooi room oor• Bak soos ‘n potbrood in ‘n gat met kole bo-oor. Playlist 1 Videos BREAD RECIPES 5:21

GROWWE POTBROOD

375ml lou water 50ml Gouestroop 1 Pakkie kitsgis 750ml Wit broodmeel 500ml Volkoringmeel 7ml Sout 75ml Kookolie • Voeg al die bestandele saam. Meng tot sagte hanteerbare deeg en knie goed deur. Laat die deeg rys. • Knie dit weer af en plaas deeg in gesmeede no 3 pot met deksel (Ek gebruik Woodenspoon Margarien […]

OUMA TRIEN SE POTBROOD

 8k Koekmeel 1/2k Suiker 2 Pakkies kitsgis 1 dl Sout 1/2k Varkvet of botter of olie (vir ons is varkvet die lekkerste). • Meng die droe bestanddele en vryf die vet of botter in. • Maak aan met louwater en knie vir 10minute tot glad. Laat rys, knie af sit in swart pot. […]

TIA SE KAMP BROOD

1kg Self Raising Flour1 blik geroomde mielies1 pak gesnipperde bacon(Hang af van jouself hoeveel bacon jy. wil insit)1 blik kondensmelk2 eiersMelkKnippie sout. • Braai die bacon tot gaar maar nog lekker sag.• Meng nou die bacon, mielies, kondensmelk, eiers, sout en 3/4 van die meel saam.• Gooi bietjie melk by as die deeg […]

Home
Business
Shop