SEEKOS POTJIE

Braai 2 uie saam met ‘n halwe potjie garlic. (my keuse – kan verminder word) Gooi 1 pak sampioene by en braai. Gooi ‘n pak gemengde seekos by en braai vir sowat 5min saam. Roer by 250ml vars room en 1 pakkie wit uiesop. Laat dit vir ‘n halfuur prut. Wenke: • as jy en […]

BEESSTERTPOT

Ryk, vleiserig en lymerig. Dit neem lekker lank om voor te berei en gee jou die ideale geleentheid om agter te kom waaroor potjiekos eintlik gaan. 3 e kookolie 1 beesstert, in litte gesny 1 gekapte ui 2 fyngekapte knoffelhuisies 500 ml droë rooi wyn (onthou, as dit nie goed genoeg is om te drink […]

ONTBYT POTJIE

Oorskiet braaivleis in blokkies gesny Uie Blikkie tamatie smoor Maalvleis Gesnipperde bacon Groenrissie Sampioene Klein blikkie boontjies in tamatiesous Eiers Kaas Sommer enigiets waarvan jy hou Braai uie, groen rissie,sampioene. Voeg vleis daarby en braai. Voeg tamatiesmoor en boontjies (baked beans) by en laat prut.Geur met sout, peper,speserye .Breek eiers bo-op en sit deksel op […]

COWBOY POT

30ml (2 eetlepel) Botter 30ml olyfolie 2 uie, grof gekap 500gram maalvleis 2 pakkies bacon gesnipper 10ml (2 teelepel) gekapte knoffel 50ml brandewyn 10ml Aromat 5ml swartpeper gemaal 10ml gedroogde origanum 2 x 410g boontjies in tamatiesous 410gram gekapte tamaties met origanum en basielkruid. 125ml vars gekapte pietersielie (of halwe teelepel gedroog) • Verhit die […]

TAMATIE BREDIE

Hierdie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse resep. 25 ml botter of margarien 2 groot uie, gekap 1 knoffelhuisie, gekneus 1.5 kg lamsvleis of skaapvleis in blokkies gesny 10 ml sout bietjie aftreksel, water of wyn 500 g aartappels in skywe gesny 1 kg medium tamaties, geskil en gekap 5 ml witsuiker 2 ml gedroogde tiemie 5 […]

AFVALPOTJIE

2 klompe skaappens (goed skoongeskraap) water om in te kook 250 ml halfsoet wit wyn sap van 1/2 suurlemoen sout en varsgemaalde swartpeper 1 skaapnek 6 groot uie (gekap) 12 klein aartappeltjies 25 ml matige sterk kerriepoeier 2 ml rissiepoeier 10 ml donkerbruin suiker asyn om mee aan te maak 250 g droëperskes • Sny […]

VISBLITZPOT

Hier word ‘n ander tegniek ingespan, naamlik meer hitte en minder tyd. Die resep is afkomstig van een van die talle weergawes van die Franse se vissop/bredie bekend as bouillabaisse, maar smaak lekkerder langs ‘n stuk Suid Afrikaanse kus as in enige Europese kafee. 2 fyngekapte uie 1 kg tot 1,2 kg vars ferm vis […]

ROOI HOENDERPOTJIE

Gebruik ‘n nomber 3 Potjie. 1 Kg hoender (Gemiddelde gewig van ‘n normale hoender). Fyn Sout Growwe Swart Peper Koekmeel om stukkies in te rol. Uie fyn gekap (2 middelslag) Kook rys apart tot gaar. Gemmer en Knoffel (Fyngemaak). (2 Teelepels). Polo Kwane handelmerk Bestanddele vir die Sous Tamatiesous (300ml) Koo Handelmerk Blatjang (50ml) Wellington […]

BLIKPOTJIE

1 x groot blik ingelegde iets. Sny blik oop, maar nie heeltemal nie, sodat die deksel weer kan terugvou as bedekking wanneer kos op vuur gesit word. Gooi inhoud uit en hou of eet soos verkies. Plaas in leë blik: 1/3 koppie rys. 1 koppie water 1/2 fyngesnyde ui. 1 klein aartappel, in blokkies gesny […]

HOENDER IN BIER

2 e botter 1 e kookolie 125 g spek, in blokkies gesny 2 gekapte uie 2 gekapte knoffelhuisies 1 gekapte wortel 1 gekapte selderystingel 1 hoender, in porsies gesny 1 t origanum 1 t sout ‘n paar draaie van die swartpeperpot 1 blikkie bier 3 bakhande knopiesampioene 1 stewige hand vol gekapte vars pietersielie Maak […]

Home
Business
Shop