Heerlike Resepte vir by die kampplek

Hierdie kookblad is gevul met watertand resepte. Die blad bied nie net smaaklike resepte nie, maar ook praktiese wenke oor hoe om bestanddele doeltreffend te verpak en die beste uit jou kampkombuisopstelling te maak.

STOKBROOD

1. Sif saam: 2 kop. koekmeelblom 2 teel. bakpoeier 2 teel. suiker 2 ml sout 2. Vryf 2 eetl. margarien

Read More »

Koop Spiceologist aanlyn en gebruik die Lekker Kampplekke Coupon Kode “Lekkerkamp” en kry 10% af op al jou aankope