Rated 5 out of 5
8k Koekmeel 1/2k Suiker 2 Pakkies kitsgis 1 dl Sout 1/2k Varkvet of botter of olie (vir ons is varkvet die lekkerste). • Meng die droe bestanddele en vryf die vet of botter in. • Maak aan met louwater en knie vir 10minute tot glad. Laat rys, knie af sit in swart pot. • Laat weer rys en maak gaar. Lekker! Geniet dit.
Home
Business
Shop