Rugstring (na biltongvleis verwyder is)
5 naeltjies
1 teelepel fyn koljander sout en peper
½ koppie asyn
½ koppie blokkies varkspek osstert soppoeier gebraaide uie
Metode:
Kook rugstring baie sag. Verwyder bene. Voeg naeltjies, koljander, sout en peper, asyn, en varkspek by en prut tot spek gaar is. Maak sous dik met soppoeier. Indien verkies kan gebraaide uie bygevoeg word.

Home
Business
Shop