en pak dit só in dat dit met soveel moontlik vloeistof bedek word. Bring tot kookpunt, sit ’n deksel op of bedek dig met foelie en plaas in die oond. Bak vir 1½ tot 1¾ uur of totdat die lamsvleis sag is en van die been loskom).
Skep die gaar skenkels in ’n groot opdienskottel en maak met ’n paar lae foelie dig toe om dit warm te hou. Plaas die kastrol/pan oor hoë hitte op die stoof. Laat vir 20 minute borrel of totdat die vloeistof redelik dik en glansend is. Giet dit deur ’n sif.
Giet van die vleissous oor die skenkels en sit dit saam met die orige sous voor.

goeiehuishouding.co.za

 

Home
Business
Shop