BOBOTIE
2 snye bruinbrood 200 ml melk 2 uie, fyngekap 25 ml olie 25 ml suurlemoensap 8 ml kerriepoeier 5 ml borrie 5 ml Aromat 2 ml peper 500g maer maalvleis 30 ml blatjang 2 eiers 125 ml gekapte droë appelkose 1 groen appel, gerasper 75 ml pitlose rosyne Metode: Voorverhit die oond tot 1800 Week […]
GESTOOFDE WILDSVLEIS
Rugstring (na biltongvleis verwyder is) 5 naeltjies 1 teelepel fyn koljander sout en peper ½ koppie asyn ½ koppie blokkies varkspek osstert soppoeier gebraaide uie Metode: Kook rugstring baie sag. Verwyder bene. Voeg naeltjies, koljander, sout en peper, asyn, en varkspek by en prut tot spek gaar is. Maak sous dik met soppoeier. Indien verkies […]
MONKEY GLAND SOUS
1½ k vrugteblantjang ½ k tamataiesous ½ k worcesterous ½ k soetwyn 4 e suiker ¼ t knoffelvlokkies Metode: Meng al die bestanddele en verhit dit stadig tot kookpunt. Sit dit warm of koud voor.
MAALVLEIS EN RYS KASSEROL
1 groot uie 500 g maalvleis 1 k rys 1 beesstertsoppoeier 2 k water 1 blik heel geskilde tamaties Metode: Verhit oond tot 180°. Smeer oondkasserol met inhoudsmaat van 8 k. Skil uie en kap grof. Voeg die gemaalde vleis, rys soppoeier en water by. Sny tamaties in stukkies en voeg saam met sap by […]
GESMOORDE LAMSKENKELS
en pak dit só in dat dit met soveel moontlik vloeistof bedek word. Bring tot kookpunt, sit ’n deksel op of bedek dig met foelie en plaas in die oond. Bak vir 1½ tot 1¾ uur of totdat die lamsvleis sag is en van die been loskom). Skep die gaar skenkels in ’n groot opdienskottel […]
VINNIGE VRYDAG VIS
3 vismote 250 ml room 1/2 pakkie wituiesop poeier 1 houertjie sampioene visspesery as jy het sout en peper 250 ml sterk kaas 1 wieletjie feta Metode sny die vis in porsies en sit in jou oondbak gooi jou sout en peper en visspesery oor strooi die soppoeier oor sny die sampioene en gooi oor […]
APPELKOOS SUURLEMOEN HOENDER
1 x 1.5 kg hoender, verkieslik vrylopend 3-4 e appelkooskonfyt 1 e droë sjerrie 1 e heuning 5 t sojasous 1 t gemmer, gerasper 1 blokkie hoenderekstrak 1 e mielieblom 2 e suurlemoensap 2 salotte of sprietuie, gekap Metode Vryf die hoender met ‘n bietjie sout. Verhit die konfyt, sjerrie, heuning, sojasous en gemmer in […]
VARKTJOPS MET LEKKER SOUS
6 groot varktjops ½ kop blatjang – “chutney” Bietjie knoffel 1 kop kookwater ½ kop mayonnaise ½ kop tamatiesous 1 pakkie bruinuiesoppoeier Metode: Braai tjops goudbruin aan beide kante. Meng die sousbestanddele bymekaar en gooi oor die tjops wat in ‘n oondvaste skottel gesit is, sit foelie oor en bak vir 1 uur in die […]
BIEFSTUK
Smelt in die mond biefstuk 700 g biefstuk in skywe gesny 25 ml kookolie 50 ml tamatiesous 25 ml maizena 250 ml koekmeel 1 blokkie biefgeur, gekrummel sout en peper na smaak 2 groot uie gekap 750 ml water 50 ml worcestersous 25 ml souspoeier (bisto of brono) Metode: Geur vleis met sout en peper […]
SOUS VIR BEESTONG
1 Koppie water 25 ml Asyn 25 ml Suurlemoensap 25 ml Blatjang 6 tl Bruinsuiker 12,5 ml Koekmeel 5 ml Mosterdpoeier ½ koppie Rosyne Gerasperde skil van 1 suurlemoen 2 Gemmerkoekies Metode Gooi alles behalwe ¼ koppie water en koekmeelblom in ‘n kastrol en roer tot opgelos. Wanneer warm verdik met koekmeelblom en prut stadig […]