ROEREIERS EN SPEK/WORSIES
Eie keuse van spek en/of dun worsies (2 kg spek of worsies vir 20 mense. Indien albei: 1.5 kg van elk vir 20 mense). Braai in skottelskaar, skep uit en gebruik vetterige skottelskaar vir roereier. Roosterbrood of vars brood – 2 snye per persoon. 30 eiers 1 liter melk 5 teeleps mostertpoeier sout & peper […]
HAM,KAAS EN TAMATIE BRAAIBROODJIES
Maak hierdie vir die dae as julle haastig is en min skottelgoed wil hê. Geen panne, messe of vurke. 2-4 snye gesmeerde brood per persoon Tamatie, dun skyfies Ham skyfies, vars of geblik Kaas, in skywe gesny Uie, dun skyfies (opsioneel) Maak toebroodjies en rooster.
SUNRISE SURPRISE
Enkelporsie per persoon: 20 eiers 20 snye brood 20 snytjies ham of gaar repies spek (geblikte ham kan ook gebruik word) 20 snytjies tamatie (opsioneel) 20 snytjies kaas Dubbelporsie per persoon: 40 eiers 40 snye brood 40 snytjies ham of gaar repies spek 40 snytjies tamatie (opsioneel) 40 snytjies kaas • Druk holte uit elke […]
VETKOEK EN KERRIEMAALVLEIS
4 kg brooddeeg, of maak jou eie: 20 koppies meel 500g – 750g botter / margarien 20 eetlepels suiker 10 eiers 5 teelepels koeksoda sout suur- of varsmelk om mee te meng Meng droë bestandele, behalwe koeksoda. Frommel botter daarin. Meng koeksoda met bietjie melk tot pasta. Klits eiers en voeg koeksoda mengsel daarby. Knie […]
FRENCH TOAST
20 eiers 1 liter melk (verdun na goeddunke) sout & peper 40 snye brood Klits eier, melk en geur. Doop brood vinnig daarin en bak weerskante op skottelskaar. Bedien met die volgende: gerasperde kaas, konfyt/ stroop/ kaneelsuiker/ bovril.
SAMPIOEN ONTBYT BAKKIE
GROOT bruin sampioene Klein eiers Repies spek – rek dit so lank as jy kan sonder om dit te breek Speserye na smaak • Neem groot bruin sampioene breek stingel dele af (pasop dat jy nie ‘n gat deur reg deur maak nie) • Neem 4 repie spek en maak ‘n kruis vorm. • Sit […]
SPEK EN EIER SPAGHETTI
200 g spaghetti sout 250 g spekvleis 4 eiers 75 g gerasperde cheddar (¾ k) growwe swartpeper Metode: Kook spaghetti tot sag. Spoel af onder lopende koue water. Snipper spekvleis en braai tot gaar. Voeg spaghetti by, met spekvleis en verhit stadig tot goed warm. Klits eiers en voeg die kaas by. Roer die eiermengsel […]