MIKROGOLF SJOKOLADEKOEK

375 ml Strooisuiker 500 ml Meel 125 ml Kakao Knippie Sout 15 ml Bakpoeier Sif bg. bestanddele 3 X deur sif. 4 Ekstra groot eiers (geskei – wit styf geklop) 125 ml Sonneblomolie 5 ml Vanieljegeursel • Meng alles saam. Voeg 250 ml warm water laaste by vloeistofmengsel. • Voeg meelmengsel bietjie vir bietjie by […]

SAGO POEDING

LEKKER SAGO POEDING VIR DIE NAWEEK (KARAVAAN MIKROGOLF) LEKKER SAGO POEDING IN JOU MIKROGOLF niks vooraf geweek nie.(resep en foto Linda Hanekom‎) 2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago […]

GEMMERPOTJIEPOEDING

Sous Gooi die volgende in ‘n groot kastrol: 3½ kop water 1¼ kop suiker 2 teel gemmer • Roer terwyl dit warm word tot suiker opgelos is en kook dan vir ‘n paar minute Beslag ½ kop margarien ½ kop appelkooskonfyt 2 teel koeksoda 1½ kop koekmeel knippe sout • Smelt margarien & konfyt saam […]

KOUE SAGOPOEDING

4 koppie melk 1 koppie melk 4 eiers 1 koppie kookwater 1 koppie sago 1 koppie suiker 1 p. Jellie • Kook 4 koppie melk en sago saam. Meng orige melk, suiker en eiergele en voeg by sagomengsel. • Los jellie in kookwater op en voeg by mengsel. • Klop wit van eier styf en […]

HEERLIKE PANNEKOEK

1 koppie meel 1 eier ¼ koppie olie 1 teelepel bakpoeier 2 koppies water ½ eetlepel asyn Sout na smaak • Klits eiers en water saam. Sif meel, sout en bakpoeier saam, en voeg by. Voeg olie by. • Meng en bak. Dit is nie nodig om nog olie in die pan te gebruik nie […]

CREMORA TERT

3 koppies Cremorapoeier 1½ koppies kookwater 1 blikkie kondensmelk halwe koppie suurlemoensap 1 pakkie Tennisbeskuitjies • Meng 3 koppies Cremorapoeier op 1½ koppie kookwater saam. Laat afkoel (sit in vrieskas verkieslik) • Klop met klitser tot styf. • Voeg die kondensmelk by en direk daarna suurlemoensap. • Skep in twee tertborde wat met tennisbeskuitjies uitgepak […]

JAPTRAPTERT

1 pakkie Tennisbeskuitjies 1 pakkie suurlemoenjellie 1 koppie warm water 1 x 410 g blik ingedampte melk (laat dit oornag in yskas koud word) 1 klein blikkie grenadellapulp Metode Meng die water en jelliem en laat dit afkoel. Klits die ingedampte melk tot styf. Meng die grenadellapulp en die afgekoelde jelliewater met die melk. Pak […]

BAR ONE TRIFLE

1 pakkie (90 g) sjokoladekitspoeding 400 ml melk 125 g roomkaas 250 ml (1 k) room, styf geklits 1 pakkie (200 g) Romany Creams, grof gebreek sjerrie vir oorsprinkel 2 groot (100 g elk) Bar-Onestafies, in blokkies gesny Metode Klits die kitspoeding en melk saam tot dit net begin verdik. Roer die roomkaas by die […]

MELKTERT JAFFLES

Lewer 4 Jy benodig: 150 ml melk 2 eiergele 20 g koekmeel 60 g suiker 5 ml vanielje geursel 8 snye witbrood botter, vir smeer kaneelsuiker Klits 4 eetlepels van melk met die eiergele. Gooi die meel en suiker daarby en klits tot glad. Verhit die orige melk oor lae hitte tot dit begin kook. […]

SJOKOLADE KOPPIE POEDING

4 eetlepels koekmeel 4 eetlepels suiker 2 eetlepels kakao Knippie sout 1 eier (geklits) 3 eetlepels melk 3 eetlepels olie 3 eetl sjokolade (of sommer blokkie sjokolade) 1/4 teelepel vanielje geursel 2 teekoppies van so 250ml inhoudsmaat Stap1: Skep nou die helfte van al die droë bestandele in elk van die tee koppies. Meng goed. […]

Home
Business
Shop