AARTAPPELGEBAK
AARTAPPELGEBAK MET GEKARAMELLISEERDE UIE 30ml olyfolie 2 uie, in dun ringe gesny 30ml balsemiekasyn 30ml bruinsuiker 6 groot aartappels, geskil, in dun skyfies gesny sout en vars gemaalde swartpeper 500ml room 250ml parmesaan of pecorinoskaafsels Voorverhit die oond tot 220C. Verhit die olyfolie in ‘n braaipan en soteer die uie oor matige hitte tot sag […]
BLOMKOOL EN FETAKAAS GEBAK
300g blomkool 300g broccoli 200g vars sampioene 2 knoffelhuisies, gekneus 4 eiers, geklits 250g maaskaas gemaalde swartpeper 5ml droë tiemie 20ml vars gekapte pietersielie 100g gekrummelde fetakaas Breek blomkool en broccoli in klein blommetjies. Kook ‘n bietjie water in ‘n kastrol. Voeg die blomkool, broccoli, sampioene en knoffelhuisies by die kokende water. Kook die groente […]
KOOL IN TINFOIL
1 medium groote koolkop 125ml regte botter 1 houertjie room Aromat 1 koppie kaas in skywe gesny • Verwyder die buitekantste blare. Sny die koolkop in skywe so 3cm uitmekaar soos wat jy ‘n knoffelbrood sal sny. Moenie deursny tot onder nie. Die koolkop moet nog onder aanmekaar wees. • Sny die botter in skywe […]
WARM PATAT
BOSVELD WARM PATAT IN FOELIE OP DIE VUUR Een klein tot medium patat per persoon Tinfoil (Foelie) Botter Growwe peper / peperkorrels Growwe sout / soutkorrels Extra Virgin Olyfolie Een suurlemoen ‘n Paar takkies vars tiemie • Was die patats skoon en droog af (hou die vel aan) • Neem ‘n vurk en steek so […]
SPESIALE GROENTE VIR BRAAIVLEIS
Ons is baie lief vir kampeer en ek hou van afwisseling as dit by kos kom, want om vir twee weke net braaivleis te eet, raak naderhand ‘n bietjie dik om te sluk. Ek mis veral my groente, en ek deel dan graag met jou my idees vir groente as ons kamp. 1. Ek vat […]
DEVIL’S FORK SAMPIOENE
1 bottel Spur Bruin Braaisous 1 pakkie of meer sampioene • Sit sampioene in ‘n bak. • Gooi Spur sous oor die sampioene. Marineer sampioene ten minste 2 dae. • Ryg sampioene in stokkies en braai oor matige hitte. • Terwyl sampioene braai verf van die sous mildelik oor.
SOETPATATRESEP
3 groot patats (geskil en in dik skywe gesny) 3 x eetlepels botter ½ koppie suiker ½ koppie melk ½ koppie water ½ teelepel sout ½ teelepel koeksoda 2 teelepels suurlemoensap • Roerbraai botter en suiker tot karamel. Voeg melk, water, sout, kremetart en suurlemoensap by (roer deur en oppas dat die mengsel nie oorkook […]
GROENTE BYGEREG VIR BRAAI
Neem ‘n groot stuk foelie en sit vars groente van jou keuse, opgesny, in die middel. (Uie, wortels, patats, kool……) Gooi ‘n koppie of twee wyn oor en kruie na smaak. Vou toe en bak oor matige vuur vir sowat 30 min. – draai “pakkie” so twee maal om gedurende hierdie tyd. Groente kan net […]
PAMPOENKOEKIES
Pampoenkoekies (1923) 2 koppies fyn pampoen 1 eetlepel botter half teelepel sout kwart teelepel peper geel van een eier 2 eetlepels meel • Bak, kook of stoom die pampoen tot gaar. Druk deur ‘n sif. Gooi botter, sout, peper en geel van ‘n eier by. • Vorm klein frikkedelletjies, steek in eier en broodkrummels en […]