1 kg brooddeeg
Kies uit die volgende vulsels:
Gebraaide ui (skyfies), gebraaide spekvleis (250g)
1 kg gerasperde cheddarkaas
1 kg gaar (bevrore) spinasie
1 kg fetakaas blokkies
Gebraaide ui (skyfies)
Gebraaide sampioene (250g)
1 kg gerasperde kaas
• Sit helfte van brooddeeg (klaar gerys) in gesmeerde platboompot.
• Sit vulsel in en bedek met orige deeg.
• Sit deksel op en bak vir 45 min – 1 uur in buite-oond van jou keuse
• Bedek en laat sowat 30 minute bak.