STYWE PAP

(4-6 porsies) 1 liter water (4 koppies) 5ml sout (1 teelepel) 500ml TRADISIONELE BRAAIPAP (2 koppies) (320g) Gebruik ‘n groot swaarboomkastrol en verhit water en sout tot kookpunt. Voeg TRADISIONELE BRAAIPAP by. Roer deeglik met ‘n hout lepel en plaas deksel op. Verminder hitte en prut vir 40 minute. Roer ‘n paar keer. Voeg 125ml […]

LEKKER ONGESONDE PAP

Ons is net so lief vir die bos en gaan so gereeld as wat ons kan. Gewoontlik in ‘n groep van so 6 mense. Almal in die groep vra altyd of ons ongesonde pap gaan kry, so ek is altyd voorbereid. • Maak mieliepap nie te styf nie, maar ook nie heeltemal slappap vir die […]

KRUMMELPAP

(4-6 porsies) 500ml water (2 koppies) 5ml sout (1 teelepel) 750ml TRADISIONELE BRAAIPAP (3 koppies ) (480g) • Gebruik ‘n medium swaarboomkastrol en verhit water en sout tot kookpunt. • Voeg TRADISIONELE BRAAIPAP by, plaas deksel op en prut vir 15-20 minute. Roer met ‘n vurk tot pap krummels gevorm het. Prut vir 20-30 minute. […]

RYSPAP

1 liter water. 500 ml. ( 2 k. ) gaar rys. 5 ml. ( 1 t. ) sout. 450 ml. mieliemeel. 60 ml. ( 1/4 k. ) botter of magarien. Verhit die water, rys en sout saam tot kookpunt. Laat dit stadig prut en roer die mieliemeel geleidelik by -dit vorm ‘n slap pap. Laat […]

MIELIEPAPTERT

250 g spekvleis, fyngekap 300 g sampioene, gekap 125 ml room of ingedampte melk 100 g Cheddar-kaas, gerasper (250 ml) 1 blik (410 g) heelpit suikermielies (opsioneel) Varsgemaalde swartpeper na smaak Ekstra gerasperde kaas vir garnering Metode: Maak stywepap, skep dit in ‘n gesmeerde broodpan en laat afkoel en stol. Braai die spekvleis in eie […]

MIELIEPAP IN MIKROGOLF

3 koppies mieliemeel 1200 ml kookwater 2 teelepels bakpoeier 2 teelepels sout 4 eetlepels margarien of botter • Plaas mieliemeel in mikrogolfbak (omtrent 2,5 liter bak) en mikrogolf onbedek op hoog vir 5 minute. • Voeg bakpoeier en sout by en meng deeglik. • Roer margarien by kookwater tot gesmelt. • Voeg kookwater met gesmelte […]

SLAAI EN SOUS

Meksikaanse mengelslaai Blaarslaai 2 Tamaties (in blokkies gesny) seldery 1 koppie Kaasblokkies 1 blikkie ‘Baked Beans’ 1 klein pakkie Frito’s • Meng saam in slaaibak. Sous 1 k mayonnaise 1 k gewone yoghurt/maaskaas • Meng sous en gooi oor slaai. Baked beans slaai 1 blikkie baked beans 1 piesang 1 e mayonnaise • Meng alles […]

GEBOTTELDE SLAAIE VIR WANNEER JY GAAN KAMP

Gebottelde-slaaie is die vinnigste kampkos wenk as jy gaan kamp. Die lekker resepte vir wanneer jy rondrits en die beste kampplekke in en om Suid-Afrika besoek. Skulpie Noedel Slaai: 3 groot uie 2 groen soetrissies ¼ K kookolie Kap die uie en die groen soetrissie in redelik klein blokkies en plaas hulle in ‘n redelik […]

AARTAPPELGEBAK

AARTAPPELGEBAK MET GEKARAMELLISEERDE UIE 30ml olyfolie 2 uie, in dun ringe gesny 30ml balsemiekasyn 30ml bruinsuiker 6 groot aartappels, geskil, in dun skyfies gesny sout en vars gemaalde swartpeper 500ml room 250ml parmesaan of pecorinoskaafsels Voorverhit die oond tot 220C. Verhit die olyfolie in ‘n braaipan en soteer die uie oor matige hitte tot sag […]

DEVIL’S FORK SAMPIOENE

1 bottel Spur Bruin Braaisous 1 pakkie of meer sampioene • Sit sampioene in ‘n bak. • Gooi Spur sous oor die sampioene. Marineer sampioene ten minste 2 dae. • Ryg sampioene in stokkies en braai oor matige hitte. • Terwyl sampioene braai verf van die sous mildelik oor.

Home
Business
Shop