1pak Brooddeeg (die wat jy in die winkels koop)
250ml Bruinsuiker
250ml Room

• Vorm groterige balletjies met die brooddeeg
• Pak in swartpot
• Strooi suiker oor
• Gooi room oor
• Bak soos ‘n potbrood in ‘n gat met kole bo-oor.

Playlist

1 Videos
Home
Business
Shop