kykNET Buite Ekspo

Dis ‘n naweek vol pret en plesier vir jonk en oud! Bring die jongspan en sommer vir oupa en ouma ook.

Wanneer jy die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap bywoon, kan jy verseker wees dat ons die nuutste en mees opwindende produkte na Mรดreson Plaas,
Malmesbury van 13โ€“15 Maart 2026 sal bring.

Kaartjies is nou aanlyn beskikbaar:

KLIEK HIER

Daar sal ook kaartjies op die dag by die hekke beskikbaar wees.