ATKV-oorde is jou nommer een bestemming vir onvergeetlike gesinspret!

KLIK. BESPREEK. SPAAR. SPAN UIT!

ATKV-oorde is jou nommer een bestemming vir onvergeetlike gesinspret!

Of jy vooruit beplan vir die skoolvakansie, ’n langnaweek wegbreek, of jou Desember feestydvakansie, ons het dit makliker as ooit gemaak om jou droomvakansie te bespreek. Geen rye nie. Geen
spanning nie. Net ’n paar eenvoudige klikke.

Ons veilige, vinnige en gebruikersvriendelike aanlyn besprekingstelsel laat jou toe om jou gesin se gunstelingplek binne minute te bespreek enige tyd, enige plek. En die beste van alles? Wanneer jy aanlyn bespreek, spaar jy 5%!

Ruim akkommodasie, eindelose aktiwiteite vir die kinders, ontspanning vir ma en pa, en kwaliteittyd vir almal dit alles wag vir jou by ATKV oorde.

Laat tegnologie vir jou werk.
Begin herinneringe maak.

Klik! Bespreek! Spaar!
Span uit! Besoek
https://www.atkvresorts.co.za/book/ om te bespreek