Suikerbossie Guest Farm

Claimed
Verified by it's Owner
Claimed
Verified by it's Owner

Report Abuse

Description

Suikerbossie Guest Farm offers Camping sites, glamping sites , 4x4 trails, hiking and a wedding venue in the Western Cape, at the most southern part of the Cedarberg, on road 303, in the Kouebokkeveld between Ceres and Citrusdal. Camping at Suikerbossie offers 360 degree views of breathtaking mountains just waiting to be explored. A cool river on your doorstep and lush green lawn to pitch your tent on.

Campsite Rates From

Rates From
From R185 pernight
Campsite Rates per
Person

Overview

Type of Accommodation
Campsite & Self Catering, Self Catering tents
Pets
Campsite is Pet Friendly
Persons Per Stand
10
Number of Camp Sites
16
Shadow
Yes
Ground cover
Grass
Accessibility
Gravel road
Cellphone Reception
Weak

Facilities and Activities

Facilities
Communal ablution facilities, Washing facilities, Power point

Your Questions & Answer

What does this campsite offer?

BOETA’S KAMP

Boeta’s Kamp is aan die verste punt van die kampplekke geleë. Hierdie staanplek is privaat en veral gewild onder kampeerders, want jy voel dat jy op jou eie kamp in die natuur en by die rivier. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 4, maks 10 kampeerders.
4x3m grasdak gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: gras en grond
Rivierfront met direkte toegang tot die rivier
Geen elektrisiteit
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: Visarend
Kampplek regs: nvt


VISAREND KAMP

Kamp heerlik by Visarend Kamp met die rivier op jou voorstoep. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 4 kampeerders
3x3m skadunet gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: gras en grond
Rivierfront met direkte toegang tot die rivier
Elektriese punt 30m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: Ghoeboontjie
Kampplek regs: Boeta’ Kamp


GHOEBOONTJIE KAMP

Ghoeboontjie is vir kampeerders wat wil kamp met ‘n bietjie meer gerief sonder om hul eie toerusting saam te bring (glamping). Kampeerders het ‘n lieflike uitsig oor die rivier en daar is baie voëls wat by hierdie staanplek kuier. Die staanplek is langs die rivier tussen Ghopeboontjie (wilde almond) bome geleë. Daar is ‘n grasperk rondom hierdie privaat staanplek met braaigeriewe. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 4, maks 6 gaste
1 Dubbelbed en 2 enkelbeddens
6x3m Afdak met dak en grasdak
Sement vloer onder afdak
Rivierfront met direkte toegang tot die rivier
Elektrisiteit
Eetgerei word voorsien
Gasstoof, ys/vrieskas
Paslaken, kussing en kussingslope word voorsien. Bring eie duvet.
Gemeenskaplike ablusie
Kamplek links: Waterfront
Kampplek regs: Visarend


WATERFRONT KAMP

Intieme kampplek geskik vir 2 tente. Daar is rivierbosse aan 3 kante van die staanplek, dus voel jy baie privaat as jy hier kamp. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 6, maks 4 kampeerders
4x3m afdak met skadunet
Braaiplek
Grondbedekking: plaveisel en gras
Rivierfront met direkte toegang tot die rivier
Elektriese punt 15m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: Kuilkamp
Kampplek regs: Ghoeboontjie


BO-TARZAN

Gelyk oop staanplek net bokant die rivier. Die staanplek kyk uit oor die Tarzan swaai en ‘n gedeelte van die rivier. Groot area vir die kinders om bal en speletjies op die gras te speel. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 14 kampeerders
3x3m grasdak gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: gras
10 m vanaf die rivier
Toegang tot die rivier by die jetty
Elektriese punt 20m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: Ablusie
Kampplek regs: Ghoeboontjie


KUILKAMP

Kuilkamp is toegerus met ‘n groot gazebo met ‘n sement werkoppervlakte, ‘n piekniekbankie en grondvloerseil. Daar is genoeg spasie vir 4 of 5 tente op die groen grasperk rondom die gazebo. Hierdie staanplek is op die wal van die rivier met pragtige uitsigte en ‘n touswaai wat swaai oor die rivier. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 6, maks 10 kampeerders
7x6m dak en grasdak gazebo
Gasstoof
Braaiplek
Grondbedekking: sement en net
Rivierfront met direkte toegang tot die rivier
Elektriese punt 30m vanaf staanplek
Gemeenskaplike ablusie
Kamplek links: Rivierstrand
Kampplek regs: Waterfront


STRANDKAMP

Hierdie staanplek is op die rivier, met ‘n area met wit sand en groen grasperk. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 8 kampeerders
3x3m grasdak gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: wit riviersand en gras
Rivierfront met gemeenskaplike toegang tot die rivier.
Veilig vir kampeerders met kinders want daar is bosse tussen die staanplek en die rivier
Elektriese punt 30m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: Oewer 1
Kampplek regs: Kuilkamp


OEWER 1

Hierdie staanplek is op die rivier, tussen bosse en beskut teen die wind, met ‘n groen grasperk. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 8 kampeerders
3x3m grasdak gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: gras
Rivierfront met direkte toegang tot die rivier
Elektriese punt 25m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: Oewer 2
Kampplek regs: Strand


OEWER 2

Hierdie staanplek het die rivier op jou voorstoep, langs die jetty. Die staanplek is beskut teen die wind aangesien dit tussen 2 bosse geleë is. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 6 kampeerders
3x3m grasdak gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: gras en sand
Rivierfront met toegang tot die rivier.
Elektriese punt 30m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: Oewer 3
Kampplek regs: Oewer 1


OEWER 3

Hierdie staanplek is langs die jetty met ‘n onbelemmerde uitsig oor dje rivier. Die staanplek is geskik vir kampeerders met kinders, aangesien die rivier hier net geleidelik dieper raak. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 8 kampeerders
3x3m grasdak gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: gras
Rivierfront met toegang tot die rivier.
Elektriese punt 30m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: nvt
Kampplek regs: Oewer 2


BO RIVIER KAMP

Hierdie staanplek kyk uit oor die rivier en die jetty. Die perfekte staanplek om ‘n ogie te hou oor die kinders wat by die water baljaar. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 6 kampeerders
4x3m grasdak gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: gras
20m vanaf die Rivier
Gemeenskaplike toegang tot die rivier.
Elektriese punt 20m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: nvt
Kampplek regs: Boom Kamp


BOOM KAMP

Hierdie staanplek is onder die sambreel van ‘n groot denneboom geleë. Hierdie staanplek is lekker koel in die somermaande oor die heerlike koel, briesie wat gewoonlik hier waai. Die staanplek is 20m weg van die rivier af met ‘n uitsig oor die jetty. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 8 kampeerders
Geen gazebo nie
Braaiplek
Grondbedekking: gras en grond
Gemeenskaplike toegang tot die rivier.
Elektriese punt 15m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: Bo Rivier
Kampplek regs: Oop grasperk


ALISON’S CABIN

Glamping met pragtige sonsondergang en uitsig oor die kampplekke en die rivier. Hierdie eenheid is geskik vir 2 persone, maar gaste kan ook ‘n tent huur of self saambring vir ekstra gaste. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Maks 2 persone in die cabin
Elektrisiteit
Dubbelbed
6x4m gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: gras
Nie by die rivier nie, maar pragtige uitsig oor die rivier
50m vanaf die rivier. Gemeenskaplike toegang tot die rivier
Eetgerei en beddegoed word verskaf
Gasstofie, ys/vriesgeriewe
Gemeenskaplike ablusie
Troeteldiere slegs met skriftelike toestemming versoek
Kamplek links: nvt
Kampplek regs: Uitsig


UITSIG KAMP

Hierdie staanplek is aan die agterkant van die ablusie geleë met ‘n pragtige uitsig oor die res van die kamp. Kampeerders het ook ‘n uitsig oor die rivier wat ao 50m weg is. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 8 kampeerders
4x4m grasdak gazebo
Braaiplek
Grondbedekking: gras
Gemeenskaplike toegang tot die rivier.
Elektriese punt 30m vanaf staanplek
Gemeenskaplike kombuis, vriesgeriewe en ablusie
Kamplek links: Alison’s Cabin
Kampplek regs: Ablusie, 20m weg


WATERVAL KAMP

Hierdie staanplek is aan die onderkant van die kloof geleë en geskik vir kampeerders wat absolute privaatheid wil geniet. Die naaste kampplek is 800m van Waterval kamp af geleë. Die 72 vierkante meter is slegs sowat 10m van die waterval af. Snags raak jy aan die slaap van die gedruis van die waterval wat oor ‘n 5m hoë krans na ‘n pragtige poel plons. Die poel is 3 tot 5 meter diep en geskik vir swem en snorkel. Aan die bokant van die waterval is ‘n pragtige area met vlak poele vir die kinders om in te baljaar. Hierdie waterval area is slegs gereserveer vir kampeerders wat die Waterval Kamp bespreek. Daar is 6 dubbelbeddens, maar nie heeltemal privaat nie. Twee beddens is in ‘n kamer wat deur ‘n gordyn geskei word. Die ander 4 beddens is in ‘n oopplanarea. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie).

Min 2, maks 20 kampeerders
6 Beddens
Braaiplek
Grondbedekking: sement, gras en sand
Op die rivier
Solar ligte. Geen elektrisiteit nie
Bring jou eie eetgerei.
Paslakens, kussings en kussingslope vir 6 beddens word verskaf. Bring jou eie duvets.
Gasstoof, vriesgeriewe en ablusie


OTTERKAMP

Hierdie staanplek is aan die onderkant van die kloof/ rivier geleë en geskik vir kampeerders wat absolute privaatheid wil geniet. Die naaste kampplek is 100m van Otterkamp af, maar mens kan nie die kamplek sien of die gaste hoor nie!  Die kamplek is langs die rivier my sy eie ingang na die rivier. Sangs raak jy aan die slaap met die paddas en krieke wat al te heerlik gesels en ook met die otters wat baljaar onder in die rivier. Die rivier swemgat is geskik vir almal om in te swem, oud en jonk. Julle kan snorkel en visvang ook (Catch and Release). Otterkamp is ook vir persone wat hul perde will bring om the kom kamp, daar is perde kampe net bo die kamplek, so sou jy wou, kan jy die plaas se natuurskoonheid kom geniet vanaf jou eie perd se rug. ‘n Grondseil is verpligtend (geen soliede seile nie). Ons is honde vriendelik.

Min 2 kampers en Maks 12 kampers ( Onthou: 1x Toilet & 1x Stort)
Grond braai asook staanende braaidrom
Grondbedekking is gras
Perde Kampe
Teen die rivier
Geen elektrisiteit nie
Bring jou eie kamptoerusting & Gazebo (Ons huur tente ook uit)
Ablusieblok met opwasbak, toilet en stort
Kuier afdak langs die ablusieblok
MTN & Vodacom dwaal sein

Town, Road or River close to Campsite

Town nearby
Citrusdal 35km

Location

Suikerbossie Guest Farm 0 reviews

Write Your Review

There are no reviews yet.

Write Your Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *