{"id":161,"date":"2023-10-10T14:14:55","date_gmt":"2023-10-10T14:14:55","guid":{"rendered":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/?p=161"},"modified":"2023-10-10T14:14:55","modified_gmt":"2023-10-10T14:14:55","slug":"aartappelgebak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/groente\/aartappelgebak\/","title":{"rendered":"AARTAPPELGEBAK"},"content":{"rendered":"<p><strong>AARTAPPELGEBAK MET GEKARAMELLISEERDE UIE<\/strong><br \/>\n30ml olyfolie<br \/>\n2 uie, in dun ringe gesny<br \/>\n30ml balsemiekasyn<br \/>\n30ml bruinsuiker<br \/>\n6 groot aartappels, geskil, in dun skyfies gesny<br \/>\nsout en vars gemaalde swartpeper<br \/>\n500ml room<br \/>\n250ml parmesaan of pecorinoskaafsels<br \/>\nVoorverhit die oond tot 220C. Verhit die olyfolie in \u2018n braaipan en<br \/>\nsoteer die uie oor matige hitte tot sag en glansend. Gooi die<br \/>\nbalsemiekasyn en bruinsuiker by en roerbraai dit vir omtrent 5<br \/>\nminute of totdat die uie begin karamelliseer. 2 Pak \u2018n laag<br \/>\naartappelskyfies in \u2018n gesmeerde vuurvaste oondbak (sowat 32 x 21<br \/>\ncm), geur dit met sout en swartpeper en pak \u2018n lagie<br \/>\ngekaramelliseerde uie bo-op. Herhaal die lae met die orige aartappels<br \/>\nen uie en eindig met \u2018n laag aartappelskyfies. Gooi die room oor,<br \/>\nsprinkel parmesaan of pecorinoskaafsels oor en bak dit vir sowat 30-<br \/>\n45 minute of totdat dit goudbruin en gaar is. Sny dit in porsiegrootte<br \/>\nblokkies en sit voor. Lewer 4-6 porsies.<\/p>\n<p><strong>Aartappel en Spek Gereg (Gerhard van der Merwe se vrou sin)<\/strong><br \/>\n6 medium Aartappels (gekook en geskil)<br \/>\n1 Groot ui (gesnipper)<br \/>\n30 ml olie<br \/>\n250 g gesnipperde spek<br \/>\n250 g sampioene (in skyfies gesny)<br \/>\nWitsous (resep onder)<br \/>\n125 g gerasperde kaas<br \/>\nBraai die uie, spek en sampioene saam in die olie.<br \/>\nHaal van die stoof af en laat eenkant staan terwyl jy die witsous maak.<br \/>\nMeng die witsous met die ui, spek en sampioene<br \/>\nSny die aartappels in skyfies<br \/>\nIn \u2018n kasserol oondbak doen die volgende:<br \/>\nPak \u2018n laag aartappels gevolg deur die witsous mengsel. Herhaal tot al die aartappels gebruik is.<br \/>\nSprinkel die kaas oor die laaste witsous laag en bak in oond tot die kaas mooi bruin is.<br \/>\nBasiese Witsous:<br \/>\n60 ml margarien<br \/>\n60 ml meel<br \/>\n500 ml melk<br \/>\n\u00bd t mosterd<br \/>\nSout en peper na smaak<br \/>\nSmelt die margarien in \u2018n pot oor lae hitte<br \/>\nVoeg dan die melk bietjie vir bietjie by en roer aanhoudend met \u2018n houtlepel of draadklitser sodat dit nie klonte maak nie. Maak seker al die klonte is uitgeroer voor jy die volgende bietjie melk byvoeg. (Onthou die moet \u2018n lae hitte wees en moet nooit ophou roer nie. Eintlik sou dit lekker werk as jy vier arms en hande gehad het maar nou moet jy maar klaarkom met wat jy het!) Die mengsel moet \u2018n dikkerige pasta vorm maar nie te dik nie! Dit moet nog loperig wees. As jy dink dit is te dik, voeg nog melk by. As jy sien die mengsel kook te vinnig en jy kan nie byhou nie, haal die so bietjie van die plaat af.<\/p>\n<p><strong>AARTAPPEL EN SPEKVLEIS GEBAK<\/strong><br \/>\n3-5 groot aartappels, sag gekook<\/p>\n<p>250g spekvleis<br \/>\n1 ui, in ringe gesny<\/p>\n<p>2 knoffelhuisies, fyn gedruk<br \/>\n1 tamatie, ontvel en fyn gekap<\/p>\n<p>sout en vars gemaalde swartpeper<br \/>\n175ml natuurlike jogurt<\/p>\n<p>125ml gerasperde cheddarkaas<\/p>\n<p>Voorverhit die oond tot 180C.<br \/>\nBespuit \u2018n klein oondbak met kleefwerende kossproei.<br \/>\nVerwyder die skille van die aartappels en sny in skywe.<br \/>\nRangskik onder in die oondbak.<br \/>\nBraai die spekvleis tot bros en kap fyn.<br \/>\nSoteer die ui in dieselfde pan tot sag en voeg die knoffel en tamatie by.<br \/>\nGeur met sout en varsgemaalde swartpeper na smaak. Prut tot \u2018n moes vorm.<br \/>\nGiet oor die aartappels en strooi die gekapte spekvleis bo-oor.<br \/>\nGiet die jogurt oor en bak vir 20 minute.<br \/>\nStrooi kaas oor en plaas terug in die oond tot kaas gesmelt is<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>AARTAPPELGEBAK MET GEKARAMELLISEERDE UIE 30ml olyfolie 2 uie, in dun ringe gesny 30ml balsemiekasyn 30ml bruinsuiker 6 groot aartappels, geskil, in dun skyfies gesny sout en vars gemaalde swartpeper 500ml room 250ml parmesaan of pecorinoskaafsels Voorverhit die oond tot 220C. Verhit die olyfolie in \u2018n braaipan en soteer die uie oor matige hitte tot sag [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[14,9],"tags":[],"class_list":["post-161","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-bykosse","category-groente"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/161","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=161"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/161\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":162,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/161\/revisions\/162"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=161"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=161"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=161"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}