{"id":155,"date":"2023-10-10T14:09:10","date_gmt":"2023-10-10T14:09:10","guid":{"rendered":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/?p=155"},"modified":"2023-10-10T14:09:10","modified_gmt":"2023-10-10T14:09:10","slug":"warm-patat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/groente\/warm-patat\/","title":{"rendered":"WARM PATAT"},"content":{"rendered":"<p>BOSVELD WARM PATAT IN FOELIE OP DIE VUUR<\/p>\n<p>Een klein tot medium patat per persoon<br \/>\nTinfoil (Foelie)<br \/>\nBotter<br \/>\nGrowwe peper \/ peperkorrels<br \/>\nGrowwe sout \/ soutkorrels<br \/>\nExtra Virgin Olyfolie<br \/>\nEen suurlemoen<br \/>\n\u2018n Paar takkies vars tiemie<br \/>\n\u2022 Was die patats skoon en droog af (hou die vel aan)<br \/>\n\u2022 Neem \u2018n vurk en steek so \u2018n paar gate in die patats reg rondom<br \/>\n\u2022 Plaas die patats elkeen op \u2018n stuk foelie (blink kant na binne)<br \/>\n\u2022 Drup so klein bietjie olyfolie op elke patat<br \/>\n\u2022 Smeer so bietjie botter op elke patat<br \/>\n\u2022 Sny die suurlemoen in die helfte en druk \u2018n klein bietjie sap op elke patat<br \/>\n\u2022 Meng die sout en peperkorrels en maal dit fyn \u2013 strooi op die patats<br \/>\n\u2022 Plaas een takkie vars tiemie saam met die patat op die foelie<br \/>\n\u2022 Draai die patats goed toe in die foelie \u2013 moenie dat die tiemie uitval nie, want dit bring so \u2018n lekker geurtjie en smakie daarby.<br \/>\nGaarmaak<br \/>\n\u2022 Steek jou vuurtjie aan die brand \u2013 onthou gebruik net lekker goeie hout vir kole, soos Sekelbos, Mopanie of Rooibos. Los maar die Hardekool vir eers uit, hierdie mooi bome van ons raak darem nou te skaars.<br \/>\n\u2022 Jy het twee keuses. Jy kan die patats of op \u2018n rooster op die vlamme sit, of dit reg langs die vuur \/ kole sit. Baie mense verwoes patats of selfs aartappels in foelie, as hulle dit onder by die vuur of kole sit, want hulle laat die vel brand en dan is dit glad nie lekker nie.<br \/>\n\u2022 My keuse is om die patats in foelie op \u2018n rooster bo op die vlamme te sit \u2013 so aan die buitekant van die rooster. Draai gereeld om met \u2018n goeie braaitang. Op hierdie manier reguleer jy die hitte beter. Jou kole sal redelik gou reg wees en op die manier kan jy die wors dan ook bo op die rooster sit, met die patats wat al amper gaar is aan die buitekant van die rooster \u2013 sodoende bly die patats warm \u2013 en as jou wors gaar is, dan is jou patats ook al klaar gaar en nog stees warm gehou.<br \/>\n\u2022 As jy die patats reg gaargemaak het, sal die vel ongeskonde wees en jou patat deurgaar en lekker sag, geurig en smaaklik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>BOSVELD WARM PATAT IN FOELIE OP DIE VUUR Een klein tot medium patat per persoon Tinfoil (Foelie) Botter Growwe peper \/ peperkorrels Growwe sout \/ soutkorrels Extra Virgin Olyfolie Een suurlemoen \u2018n Paar takkies vars tiemie \u2022 Was die patats skoon en droog af (hou die vel aan) \u2022 Neem \u2018n vurk en steek so [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[9],"tags":[],"class_list":["post-155","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-groente"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/155","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=155"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/155\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":156,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/155\/revisions\/156"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=155"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=155"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=155"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}