{"id":153,"date":"2023-10-10T14:08:19","date_gmt":"2023-10-10T14:08:19","guid":{"rendered":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/?p=153"},"modified":"2023-10-10T14:08:19","modified_gmt":"2023-10-10T14:08:19","slug":"spesiale-groente-vir-braaivleis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/groente\/spesiale-groente-vir-braaivleis\/","title":{"rendered":"SPESIALE GROENTE VIR BRAAIVLEIS"},"content":{"rendered":"<p>Ons is baie lief vir kampeer en ek hou van afwisseling as dit by kos kom, want om vir twee weke net braaivleis te eet, raak naderhand \u2018n bietjie dik om te sluk. Ek mis veral my groente, en ek deel dan graag met jou my idees vir groente as ons kamp.<\/p>\n<p>1. Ek vat mielies (nie die blikkies nie, die op die stronk) en draai \u2018n repie bacon om hulle. Dan draai ek hulle toe in alluminium foelie en rooster dit op die kole. Partykeer vat ek sosatiestokkies en dan ryg ek klein uitjies, klein aartappeltjies, sampioene, murgpampoentjies en patty pans op die stokkie. Dis nogal lekker as jy hier ook so \u2018n repie bacon omdraai, en dan weer in die foelie, en op die rooster.<\/p>\n<p>2. My kinders is ook mal oor die spinasie wat ek maak.<br \/>\nBraai die volgende saam in bietjie olie en 2 eetl. margarien, in \u2018n platboompot:<\/p>\n<p>2 groot uie (fyngesny)<br \/>\n2 pakkies sampioene (gekerf)<br \/>\n1 pakkie bacon (fyngesny \u2013 opsioneel)<\/p>\n<p>\u2022 Skep uit en voeg 2 bossies spinasie (Fyngekerf en goed afgespoel) by die olie wat in die pot is. Roerbraai tot die spinasie begin sag word.<br \/>\n\u2022 Meng 1 houertjie room met 1 pakkie Potato Bake (sour cream &amp; chives is nogal lekker) en voeg dit by die spinasie.<br \/>\n\u2022 Kook tot die begin verdik. (Jy kan ipv die room ook gewone melk gebruik, veral as jy in die boendoes is, werk langlewe melk net so goed.)<br \/>\n\u2022 Wat ek baie keer doen as ons gaan kamp, dan sny en braai ek klaar vooraf my greenpeppers en my sampioene, en dan sit ek dit in plastiese sakkies wat ek dan \u201cvacuum seal\u201d en dan vries ek dit, en dan kan ek dit gebruik soos wat ek dit nodig het, en as die greenpeppers en die sampioene nou so klaar gekerf van gebraai en verseel is, dan vat dit baie minder plek ook in die vrieskas as wanneer jy die heel groente sou saampiekel.<\/p>\n<p>\u2022 Ons het al tot fondue gehou so rondom die kampvuur. En \u2018n lekker Chinese braai is ook lekker. Ek kerf en blansjeer dan ook my groente klaar vooraf by die huis en \u201cvacuum seal\u201d, en vries dit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons is baie lief vir kampeer en ek hou van afwisseling as dit by kos kom, want om vir twee weke net braaivleis te eet, raak naderhand \u2018n bietjie dik om te sluk. Ek mis veral my groente, en ek deel dan graag met jou my idees vir groente as ons kamp. 1. Ek vat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[9],"tags":[],"class_list":["post-153","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-groente"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/153","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=153"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/153\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":154,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/153\/revisions\/154"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=153"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=153"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.lekkerkampplekke.com\/forum\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=153"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}