Wen kaartjies na die Karavaanskou in Midrand

Oor die afgelope 21 jaar, en een keer elke jaar, kom vervaardigers en handelaars van karavane, ontspanningsvoertuie, tente en kampeertoerusting bymekaar as ʼn bedryf sodat entoesiaste die jongste aanbiedings kan ontdek.
ʼn Gemiddeld van 20 nuwe modelle word jaarliks by die skou bekendgestel en in 2023 is meer as 30 nuwe modelle bekendgestel.
Tydens die 2025 Karavaanskou sal ʼn rits nuwe modelle te sien wees, tesame met die langverwagte  karavane wat gereed staan vir bekendstelling.
Besoek www.karavaanskou.co.za vir al die inligting wat jy benodig, soos rigtingaanwysings, die uitleg van die skou, nuwe produkte wat jy kan verwag en skakels na die uitstallers wat te sien sal wees by die skou.

Die Karavaanskou vind by Gallagher-konvensiesentrum in Midrand plaas.
Vrydag 21 Februarie: 09:00 – 18:00
Saterdag 22 Februarie: 08:00 – 17:00
Sondag 23 Februarie: 08:00 – 16:00

Kaartjies is aanlyn by Webtickets beskikbaar teen R140 per volwassene of R80 per student of pensioenaris. Kinders onder 12 is gratis.
Veilige parkering is beskikbaar teen R30 per voertuig.
Webwerf: www.karavaanskou.co.za
E-pos: info@caravanshow.co.za

Wen jou ʼn dubbelkaartjie

Altesaam 10 LekkerR Kampplekke Followers  staan die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie te wen. Voltooi die vorm voor 19 Februarie 2025.

1 Step 1
Karavaanskou 2025 Inskrywing
keyboard_arrow_leftPrevious
Nextkeyboard_arrow_right

Bepalings en voorwaardes
Die sluitingsdatum vir inskrywings is 19 Februarie 2024 @ 08:00
Die wenners se name sal lukraak uit die inskrywings getrek word.
Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die wenners sal deur Lekker Kampplekke gekontak word. Indien jy nie van ons hoor nie, kan jy aanvaar dat jy nie een van die wenners was
nie.
LekkeR Kampplekke kan nie verantwoordelikheid aanvaar indien jou inskrywing ons weens tegniese probleme nie bereik het nie.
Die prys kan nie vir kontant verruil word nie.
Jou vervoer na en van die venue en enige bykomende uitgawes wat jy mag aangaan tydens jou besoek aan die Karavaanskou is nie by
die prys ingesluit nie.
Die wenners se toegangskaartjies sal per e-pos of SMS aan hulle gestuur word.
LekkeR Kampplekke en die Caravan Show kan nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige verliese wat jy mag ly indien jy van die prys gebruik
maak nie.

Facebook

Karavaanskou 2025 in Midrand

Wen kaartjies na die Karavaanskou in Midrand Oor die afgelope 21 jaar, en een keer elke jaar, kom vervaardigers en handelaars van karavane, ontspanningsvoertuie, tente en kampeertoerusting bymekaar as ʼn bedryf sodat entoesiaste die jongste aanbiedings kan ontdek. ʼn Gemiddeld van 20 nuwe modelle word jaarliks by die skou bekendgestel en in 2023 is meer […]

LITHIUM 1200 POWER STATION

Summary of Flexopower’s 3rd Generation Power Station I am thoroughly impressed with the Flexopower 400W solar panel and the 1200 Power Station. The combination has been a game-changer for my off-grid power needs. The solar panel is remarkably efficient, even in less-than-ideal weather conditions, consistently delivering solid performance. It’s lightweight and easy to set up, […]

Flexopower  Lithium 555

Your Ultimate Power Station

Flexopower Lithium 555: Your Ultimate Portable Power Station for Outdoor Adventures Are you an outdoor enthusiast who loves to embark on adventures far from the comforts of home? Whether you’re camping in the wilderness, enjoying a weekend getaway, or dealing with power outages, having a reliable source of electricity can make a world of difference. […]