Absolutely Wild
Geverifieer
Geverifieer deur sy eienaar
- Barrydale 30km
- WhatsApp: +27670408107
- https://absolutelywild.co.za/
- Nie troeteldiervriendelik nie
Bespreek jou volgende avontuur nou
Kampavonture in Suid-Afrika
Ek is kamp-mal en is mal oor julle blad! Van plekke gelees en gesien wat ek nie eers van geweet het nie. Dankie vir julle puik blad.
4 Februarie 2026
Ek wil graag vir Lekker Kampplekke en sy lede baie baie dankie sê. Jy het my soektog na kampplekke naby die Kruger Nasionale Park so maklik gemaak. Julle is awesome!
23 Mei 2025
Terugvoer van die Volgelinge
Elke kampeerder moet gaan kamp en die LekkeR Kampplekke Webwerf gee nuttige inligting om tyd te bespaar en aktiwiteite te vind. Goeie werk aan die skeppers!
21 Januarie 2026